Jigme Khesar Namgyel Wangchuck

Jigme Khesar Namgyel Wangchuck
འཇིགས་མེད་གེ་སར་རྣམ་རྒྱལ་དབང་ཕྱུག
Koning van Bhoetan
Bewind 9 Desember 2006 – tans
Voorganger Jigme Singye Wangchuck
Erfgenaam Prins Jigme Namgyel Wangchuck
Gade Jetsun Pema
Kinders Jigme Namgyel Wangchuck[1]
Koningshuis Wangchuck
Gebore 21 Februarie 1980 (1980-02-21)
Kathmandu, Nepal[2]
Vader Jigme Singye Wangchuck
Moeder Tshering Yangdon

Jigme Khesar Namgyel Wangchuck (འཇིགས་མེད་གེ་སར་རྣམ་རྒྱལ་དབང་ཕྱུག་, Wylie: jigs med ge sar rnam rgyal dbang phyug;[3] gebore 21 Februarie 1980) is die huidige koning van Bhoetan. Nadat sy pa, Jigme Singye Wangchuck, geabdikeer het, het hy op 9 Desember 2006 die troon bestyg. Hy is op 6 November 2008 gekroon – ’n veelbelowende jaar aangesien dit die 100ste bewindsjaar van die Huis van Wangchuck was.[4]

  1. Rspnbhutan Geargiveer 2 Maart 2016 op Wayback Machine archived at [1]
  2. "I was born in Nepal: HM the King of Bhutan" (in Japannees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 September 2019. Besoek op 8 Mei 2016.
  3. "A Legacy of Two Kings". Bhutan Department of Information Technology. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2012. Besoek op 6 November 2008.
  4. Royal Ark

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search